May 2008


Met bedanking aan ons borge – With appreciate to our Sponsors


As the time draws closer, a very competent committee are bringing the Smithfield 2008 BibberChill Festival together.

Support us. Be there.

With all systems GO, Smithfield’s BibberChill Festival 2008 is set to be a resounding success, with “Proudly Smithfield” featuring prominently during the day as emphasis is placed on art and craftwork produced by Smithfielders.

(more…)

The important Art Exhibition, featuring more than 14 local artists as well as artists form other parts who have been invited to exhibit. It will be held at the Red Barn in Smithfield.
Opening at 9am, the exhibition will be open all day and is expected to attract a great deal of interest.

(more…)

The entrance fee to the grounds of the Golf Club will enable visitors to enjoy the day-long excitement of the festival until the evening:

  • Adults – R50
  • Children under 12 – R20
  • Pensioners – R20

For this amount festival-goers have access to the Country Club and will be able to attend all entertainment, including Thys Die Bosveldklong’s evening show.

Feesgangers sal die hele dag se vermaak tot die aand teen ‘n enkele bedrag kan geniet:

  • Volwassenes: R50
  • Kinders onder 12: R20
  • Pensioenarisse: R20

Vir hierdie bedrag sal feesgangers toegang tot die Buiteklub kry en hulle sal enige vermaak wat aangebied word kan bywoon asook Thys die Bosveldklong se vertoning die aand om 19:00.

Deur die dag sal verskeie kunstenaars optree en daar sal ook deurentyd baie ander interessante en opwindende items plaas-vind. Daar sal ‘n wye verskeidenheid stalletjies wees en baie om te eet! Spesiale vermaak vir die jongklomp, soos fietsry, springkasteel, klimraam, ‘n hanswors van formaat, ‘n spesiale “A-ma-ze Race” waarin spanne van 6 persone kan deelneem met R3 000 in pryse, en ‘n heerlike opskop vir die tieners in die klubhuis die aand! – teen so min as R5.

(more…)

Vir dié wat die aand ‘n heerlike dinee wil geniet sal daar 20 spesiaal gedekte tafels in die groot markiestent wees. Gaste by dié tafels sal deur kelners van Letsatsi Wildplaas bedien word en die spys-eniering sal ook deur Letsatsi gedoen word.

(more…)

Rondom die Goue Sirkel sal sitplekke met oorgenoeg kosstalletjies beskikbaar wees tot laat aand.

Kom geniet die fees saam met ons!

Next Page »