07:00    Inskrywings Veldskou           Lekker koffie, toebroodjies en sjerrie   (Iewers sal moerkoffie op die vuur wees)       09:00    Helikopter Rides Heeldag     Kunstenaars begin sing – Oopverhoog
Veldskou begin
Skaapskeer  begin
09:30    Fees open deur Ds Gert Delport -Fees
Kunsuitstalling open
Duiwe word losgelaat
Kanon Skoot
Alle Stalletjies oop
Kinder grot onder dak – Sandput as jy moeg word vir jou kids
10:00     Bergfietse trek weg met skoot van Grietjie    R8000.00 se prysgeld te wen
70 km  40km    8km
Tannie wat spin van wol tot mus?
Meganiese Bul  Uitdaging
10:30    Honde resies 
Fun Race Kidos
Skaaphonde kan skape bymekaar maak vir dra
11:00     Dra jou vrou en wen ‘n skaap
of nee
Dra ‘n skaap en wen ‘n vrou
12:00    Besgeklede Man en Dame (wol is ‘n moet)  Geborg deur Kloppers  
Kareoke met plaaslike en ingevoerde nagtegale
13:00    Kosstalletjies, Wynstalletjies, Speelgoed, Huisgoed, Rygoed, Mooigoed en Skietgoed    
STALLETJIES, STALLETJIES, STALLETJIES
Kosstalletjies oop tot laat
14:00    Is die kinders verveeld- kom beoefen ‘n paar lekker kinderkuns vorme
14:00 tot 16:00   Karoake pret met beoordelaars, Giovanni en Fredi Nest  

15:00    Tequila & Oros Skaapdrol spoeg    
16:00    Meganiese Bul  
17:00    Rugby in die Genot Grot Tent  
2 Groot Skerms
19:00    Modeparade met Cor-Reeks van BKB
19:30    Geovanni
Radio Kalahari Boere Orkes
Freddie Nest

TOEGANG   R60  VOLWASSENES /  R2O  KINDERS ONDER 12

Sondag 9:30  Losprysingsdien  saam met Deon en Werner NGKerk gebou – Almal welkom

Advertisement